Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rotariërklub kry nuwe bestuur
Passie is die sleutel tot sukses om ’n verskil te maak in Atlantis en omliggende gemeenskappe en dit is wat ons so spesiaal maak, het Terence Adams, nuut verkose president van die Rotariër-klub van Atlantis gesê.
-
-
Nog ’n brand in Atlantis
Nog ’n brand het ’n gebou in puin gelê nadat die gebou voor die Atlantis-hof Sondagoggend begin brand het. Met geen kragonderbrekings die naweek nie het die gebou Sondagoggend tussen 04:00 en 05:00 onverklaarbaar begin brand. Niemand was in die…
-
-
Growth summit held
Earlier this month traders, trader organisations, small business and other industry role-players joined the City’s Economic Growth team for the 2022 Informal Economy Summit, which reconvened after a two-year hiatus due to Covid-19.
-
Polisie waak oor 6 in moordsaak
Beskerming deur polisiebeamptes was onder hewige bespreking op sosiale media ná ’n sterk polisieteenwoordigheid by die Atlantis-hof vir ’n hoëprofielsaak.
-
Dura-dokter gee plaaslik terug
Dr. Cassiem Joseph, wat in Dura-woonstelle grootgeword en sy skoolloopbaan aan Protea Park begin en by Proteus Sekondêr voltooi het, het onlangs ’n wetenskap-werksessie vir laerskoolonderwysers by Kerria Primêr aangebied.
-
Donor marrow for toddler
After months of searching for a bone marrow donor little Gracelyn Green has finally found her match.
-
Omgewingsvriendelike produkte ’n absolute móét
Om ’n meer volhoubare of “groen” lewe te lei, gaan nie net oor die vermindering van ons koolstofvoetspoor nie – dit gaan ook oor kostebesparing.
-
Koue, beurtkrag verwoes
Met die koue weer op hande en kragonderbrekings wat hoogty vier, brand al meer en meer informele hokkies af.








