Ash Shaw
-
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n sprankelende teenwoordigheid gekenmerk is, Saterdag (3 Oktober) in Hongkong tot ’n einde gekom het.
-
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
-
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.





