Die stylvolle Ansie Fourie (76) van Ficksbrug het opslae gemaak toe sy op haar ouderdom as ‘n finalis in die gesogte kompetisie aangewys is.
An ex-boyfriend from Qwaqwa is accused of robbing and attacking his former lover in a jealous rage.
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
The Moqhaka Municipality has significantly enhanced its operational capabilities by acquiring seven new vehicles for its municipal fleet. This strategic investment is expected to transform service delivery and reduce operational…
Die liefde het op Saterdag se Vroudag-pretskietgeleentheid geblom toe een van die baanbeamptes sy meisie verras het met ‘n verloofring.
Bloemfontein police are searching for an armed suspect who fatally shot a man on his way to work, whilst accompanied by his brother.
Witteberg se junior debatspan het skoonskip gemaak op die ATKV-debatkompetisie.
The body of an unknown man was retrieved from the Thaba Bosiu mountains in the Free State. Police are requesting assistance in identifying the man.
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.