Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.
Miné Kleynhans wins the 2024 Sasol New Signatures competition, showcasing her exhibition on contemporary mysticism at Pretoria Art Museum.
On Monday 4 August, a community member made the horrifying discovery of a woman’s body.
Dit is met groot opgewondenheid dat DemZa die nuus met sy kliënte deel dat die Bethlehem-tak na ‘n nuwe perseel geskuif het. Dit is nou in ‘n goed geleë gebied,…
BETHLEHEM – ‘n Hoop grond en afval teer wat op die hoek van Impala-singel en Buitestraat in Bethlehem, voor die oprit van ‘n inwoner deur die Dihlabeng-munisipaliteit gelaat is, is…
Die stadsbestuurder van die Mangaung-metro het ‘n verstommende 100% gekry vir sy sleutelprestasie-beoordeling (KPI) – dit terwyl die metro se verval vir almal sigbaar is. VF Plus-raadslid Henry Denner sê…
The owner of aggressive pitbull that killed a little boy in Bloemfontein awaits sentence
The Kroonstad SAPS is seeking public assistance to locate 25-year-old Thabo Mashea, who disappeared without a trace. Mashea, from Seisoville, Maokeng, Kroonstad, was last seen on Friday, 11 July, at…
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.