Ná jare waarin haar gedigte in bloemlesings verskyn het en haar woorde lesers landwyd geraak het, het die Kroonstadse spraakterapeut Nelmari Barnard haar eerste digbundel, Die dans oor die Lewenskoord,…
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.