Die Huis Edelkroon-sentrum vir bejaardes in Kroonstad is hard aan die werk met sy jaarlikse liggiefees. Vanjaar sal die sentrum aan Engo se Kersliggie-uitdaging deelneem waar R10 000 op die…
‘n Tienerseun van Kroonstad met vele talente, waarvan bak uitstaan, se gesogte tuisgebakte brood is hoog in aanvraag. Die 15-jarige Ubert de Vries, ‘n gr.9-leerling wat tuisonderrig ontvang, het in…
‘n Totaal van 91 bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat is deur die departement van landbou en landelike ontwikkeling bevestig. Die departement het op 14 November ‘n nuwe verklaring uitgereik wat…
“Ons wil graag almal ‘n regverdige kans bied om hul geleentheid suksesvol aan te bied.”
Verhoor teen John Ross Henderson duur voort in die hoogeregshof in Kimberley
Six music scholars will compete in November in Bloemfontein for a music scholarship of R100 000.
Brandweerwaens se sirenes het Woensdag 5 November vir oulaas geloei om hulde te bring aan een van hul grootste ambassadeurs.
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se koor is die afgelope naweek as nasionale wenners by die Allegretto-interprovinsiale Eisteddfod aangewys. Die Witteberg-koor het op Saterdag 1 November aan die Eisteddfod deelgeneem…
Here are 10 fibre-rich foods suggested by Affinity Health that can make a big difference for your waistline and your health.
Een van die hoogtepunte was die uitbeelding van Emily Hobhouse se grootwordhuis in Cornwall, Engeland.