Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Braaiers kan nou inskryf om oor die kole gehaal te word
Inskrywings vir die volgende seisoen van kykNET se gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks, Kokkedoor Vuur & Vlam, kan nou gedoen word.
-
Kans vir eenwording
Elke jaar is die interskole-kragmeting teen die Hoërskool Voortrekker een van die hoogtepunte op ons kalender.
-
Doop die aandlug in gloeiende skakerings van herfs
Doop die aandlug in gloeiende skakerings van herfs
-
Talent het geen perke
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het geskitter in kragmetings as deel van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks op 10 en 11 Mei in Bethlehem. Die skool se spanne het te staan gekom teen dié van die Goudveld-Hoërskool van Welkom.
-
Heerlike pot winterkos te vinde in hierdie herfs-kruietuin
Ná die versengende hitte wat die Vrystaat die afgelope paar maande ondervind het, kom verras die ou winter ons met ’n effense skok, om net weer vinnig te verdwyn.
-
-
Hulp bring hoop
Die Vrystaat se gehawende paaie en pap bande loop hand aan hand. Wanneer jy gestrand langs die pad staan, kan jy nie help om te wonder oor jou veiligheid nie. Gereeld lees ons in die media oor motordiefstalle, kapings, aanvalle…
-
Laataand-stem laat die ore suis
Dit is skuins ná 20:30 op ’n Maandagaand terwyl die dag effe rustiger raak. Ek bepeins watter take ek nog moet afhandel voor slaaptyd, toe ek skielik ’n stem oor ’n luidspreker hoor praat. Ek neem aan dat dit heel…
-
Voorsitter sprei vlerke in nuwe rol
’n Duiweboer van Kroonstad is tot voorsitter van die Noord-Vrystaat-wedvlugfederasie verkies en het ook nasionale kleure in dié sportsoort ontvang.
-








