Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lang, ryke leeftyd afgesluit
Een van Kroonstad se oudste inwoners, tannie Anna Serfontein (102), is op 21 Mei oorlede.
-
Mor sonder optrede dra geen vrug nie
Dit is tyd om op te hou kla en op te tree. Ons land sal nie op sy eie regkom nie.
-
-
Officials on high alert for voting
The Provincial Joint Operational and Intelligence Structure (ProvJoints) has announced its comprehensive readiness to police and ensure the integrity of the upcoming provincial and national elections.
-
-
Winter wakker nood weer aan
ChangeNetSA se Blousak-projek, wat bykans vyf jaar gelede begin is om tweedehandse klere en huishoudelike artikels in te samel, word steeds volhoubaar bestuur.
-
Span vier witwarm rugby
Die Kroonstad-rugbyklub het ’n uitstekende rugbyseisoen beleef. Dié span is as die wenner van die Sandveld-liga gekroon.
-
Oorwinnings gevier
Die jaarlikse derby tussen die Hoërskool Voortrekker (BVHS) en die Hoërskool Witteberg in Bethlehem is aangepak as deel van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks en het verskeie naelbyt-oomblikke verskaf.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Skenkings help om gemeenskap se ligte aan te hou
Die kleinhoewe Christenburg buite Bethlehem, waar sowat 91 behoeftiges woon, benodig nog R12 100 om aan Eskom te betaal.







