Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Elkeen kan vandag sy deel doen
Tienduisende Suid-Afrikaners in die buiteland het hul kruisies in die nasionale verkiesing getrek.
-
Vermaak uit boonste rak op pad
Groot opwinding heers oor vanjaar se Ignite and Revive-familiefees, wat spog met ’n vol program met verskeie nuutjies en verwikkelinge.
-
-
Groot mylpaal bereik
OM Metale in Kroonstad vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar in die skrootmetaalbedryf.
-
Nuwe lewe in ou denims geblaas
’n Bejaarde inwoner van Kroonstad wie se hande vir niks verkeerd staan nie se vernuftige naaldwerkvaardigheid om ou denims in sakke te omskep is besig om in ’n klein onderneming te ontwikkel.
-
Omgee hul weldaad
Die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se projek vir 2024 is om na kankerpasiënte uit te reik.
-
-
Een van Kroonstad se oudste inwoners oorlede
Een van Kroonstad se oudste inwoners het op die ouderdom van 102 gesterf. Tannie Anna Serfontein is Dinsdag 21 Mei aan natuurlik oorsake oorlede.
-
Een van Kroonstad se oudste inwoners oorlede
Een van Kroonstad se oudste inwoners het op die ouderdom van 102 gesterf. Tannie Anna Serfontein is Dinsdag 21 Mei aan natuurlik oorsake oorlede.
-
Braaiers kan nou inskryf om oor die kole gehaal te word
Inskrywings vir die volgende seisoen van kykNET se gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks, Kokkedoor Vuur & Vlam, kan nou gedoen word.









