Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geloof soms al wat bly
Ons land sal nooit regkom nie. My finansies kan nie herstel nie. Ek sien nie ’n uitkoms nie.
-
-
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
-
Swak pad met skade besaai
Om ’n noodlanding met ’n vliegtuig op die besige N1-hoofweg te doen sit nie in enigiemand se broek nie.
-
Vliegvernuf wyd geloof
Die vlieënier van ’n Tiger Moth-vliegtuig moes op Vrydagoggend 10 Mei ’n noodlanding op die N1-hoofweg buite Kroonstad doen toe die vliegtuig, nadat dit in Kroonstad opgestyg het, enjinprobleme ondervind het.
-
Vliegtuig doen noodlanding op N1 by Kroonstad
Die noodlanding van ‘n ligte vliegtuig op die N1-hoofweg net buite Kroonstad vanoggend het die Kroonstad-gemeenskap aan die gons.
-
Do not let your children drive you to distraction
Having small children in the car can significantly increase the risk of distracted driving. In fact, 10% of new moms have had an accident while driving with their babies.
-
Gehoor genooi om vertoning van oud-Bethlehem by te woon
Oud-Bethlehemiet en bekende musikant Alouise Peens sal binnekort in Bethlehem kuier met haar nuwe vertoning.







