Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘The solution is simple’
The penny must eventually drop: Pay and get services rendered, or fail to pay and get no services.
-
-
Vrou as fees se eerste pampoenkampioen gekroon
Die pampoenkampioen van die eerste Reuse-pampoenfees, wat Saterdag (09/04) in Vrede aangebied is, is Lee-Ann van Zyl van Standerton.
-
-
Beskouing bepaal kleure in kaleidoskoop
Die jaar snel voort April se kant toe. Vanmiddag voel dit kompleet asof al die goeie voornemens vir die jong jaar ’n vae herinnering is.
-
Ondersteuners op gholfdag trakteer
Die gemeenskapsorganisasie Changenetsa (CNSA) in Bethlehem het op Vrydag 18 Maart ’n gratis gholfdag by die Bethlehem-buiteklub aangebied om sy dank te bewys aan sakeondernemings en individue wat gereeld ’n bydrae lewer.
-
-
Gissings ondermyn geregtigheid
Die gemoedere het verlede week hoog geloop oor uitspraak in die hofsaak waarin André Pienaar, boukontrakteur van Senekal, aan openbare geweldpleging skuldig bevind is.
-
Motors uit toentertyd pronk
Geesdriftiges van veteraanmotors kan hulle binnekort verlustig in vanjaar se Bloemnuus Cars in the Park-uitstalling by die Martie du Plessis-skool in Bloemfontein.
-
Volharding goud werd
’n Matriekleerling aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem spog met die titel van nasionale kampioen nadat hy aan die Suid-Afrikaanse sportvereniging vir liggaamlik gestremdes (SASAPD) se atletiekbyeenkoms deelgeneem het.







