Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Versameling ’n langdurige genot
Stefan de Bruin van Bethlehem spog met ’n indrukwekkende langspeelplaat-versameling, en sy kennis oor musiek en sy versameling is verstommend.
-
Suspects arrested after attempted hijacking
The Thabo Mofutsanyana District Crime Combating Highway Patrol unit arrested two foreign nationals who tried to hijack a diesel truck about 20 km outside Paul Roux towards Senekal.
-
-
DCS officials lauded for innovation
Two officials of the Department of Correctional Services (DCS) in Kroonstad achieved the overall third place at the 19th annual CPSI Public Sector Innovation Awards in the category Innovations Harnessing Technology (ICT and other Frontier Technologie
-
Derde gewapende rooftog in minder as 2 weke op dorp
Die winkel is net voor toemaaktyd deur gewapende rowers beroof.
-
-
Loop lig vir die lewe se slaggate
Dit is reeds sterk skemer toe ek en ’n kollega in die pad val ná ’n storie wat weer die hare laat rys, maar dit nou daar gelaat.
-
Pak toekoms met genoeg insig aan
Tydens ’n baie insiggewende landboukonferensie, waarop boere idees uitgeruil het oor hoe om ’n meer holistiese benadering tot die bedryf op die proef stel, was dit ongelooflik om net weer te besef hoe wonderlik die natuur is.
-
Vryheid voel na Afrika-reën
Vier sirkustiere van Argentinië wat sowat 15 jaar lank in ’n treinwa aangehou is, is inwoners van Suid-Afrika sedert hulle by die Lionsrock Big Cat Sanctuary naby Bethlehem gehuisves word.
-
Wysheid vrylik gegee
Here, leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom – só het Moses in Psalm 90:12 gebid. Dit behoort ons gebed vandag, môre en elke dag van hierdie jaar te wees.






