Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Firma reik ál hoër
Die welbekende prokureursfirma Day & Schilling in Kroonstad vier vanjaar in Maart, sy 11de bestaansjaar en sy agste jaar as Day & Schilling Prokureurs.
-
Nuwe denkrigting voordelig vir boere
Landbouweekblad se vierde herlewingslandboukonferensie is op 7 en 8 Maart in Reitz aangebied.
-
Rowers slaan ál meer op Bhm toe
Bethlehem en omgewing is in die afgelope maand deur ’n vlaag van misdade getref.
-
Seun hou VS se naam hoog
’n Jong motorfietsryer het stof in sy teenstanders se oë geskop toe hy einde Februarie op die nasionale kortbaanbyeenkoms se eerste skof die algehele eerste plek in sy afdeling behaal.
-
-
Vroue neem ou jaar in oënskou
Die jaarlikse Area 3-konferensie van die Vrystaatse Vroue-landbou-unie (VVLU) is op Dinsdag 15 Februarie in die NG kerk Kestell se saal aangebied.
-
Verval skuil nog onder oppervlak
Die afgelope maand is gereeld berig oor die voortslepende waterkrisis wat deur die meeste dorpe in die Vrystaat ervaar word.
-
Konferensie bemagtig boere
Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie word in Maart weer aangebied. Die aanbieding van die geleentheid is in 2020 en 2021 weens die Covid-19-pandemie afgelas.
-
Doelgerigte arbeid sal altyd vrug dra
Drie weke gelede sien ek in een van die bome in ons tuin ’n vreeslike gewerskaf. Toe ek ondersoek instel, sien ek ’n wewervoëltjie, die pragtige swartkeelgeelvink, hard aan die werk om nes te bou.







