Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Boer nie vervolg
Die boer wat verlede jaar van moord aangekla is nadat hy drie vermeende plaasaanvallers uit noodweer geskiet het, gaan nie verder vervolg word nie.
-
Ruimhartigheid maak winter warmer
Die ATKV-redenaars se Bethlehem-tak pak vanjaar sy negende kombersprojek ten bate van behoeftiges en liefdadigheidsorganisasies aan.
-
-
Heilbron herwin trots
Soos in soveel ander Vrystaatse dorpe het AfriForum, in samewerking met gemeenskapslede, leerlinge van ’n plaaslike skool en die departement van korrektiewe dienste, ’n opruim- en skoonmaakprojek in Heilbron begin.
-
-
-
-
-
Winskopies wag op inwoners
Inwoners van Kroonstad en omgewing kan verskeie winskopies by The Charity Shop by Buitekantstraat 39 vind. Klere, huisware en bykomstighede – nuut en gebruik – word te koop aangebied.








