Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuwe oes van boere gesoek
Boere of plaasbestuurders – manlik of vroulik – van oor Suid-Afrika heen kan hulle vir die 15de aflewering van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ’n vrou inskryf.
-
-
Maluti-berge met fut aangedurf
Twee atlete van Centurion het Vrydag (22/04), op dag 12 van hul 17 dae lange moordende tog om Lesotho se Maluti-berge te deurkruis, die hoogste piek baasgeraak.
-
Skole help om winter warmer te maak
Die ATKV Bethlehem Redenaars-tak bied jaarliks sy kombersprojek ten bate van behoeftiges in die gemeenskap aan.
-
Botsing op pad buite Heilbron eis vyf lewens
’n Gru-padongeluk buite Heilbron het die lewe van vyf mense geëis. Die slagoffers is dood toe ’n vragmotor en ’n ligte voertuig Vrydag (22/04) omstreeks 13:45 reg van voor op die R57-pad, 15 km buite Heilbron, gebots het.
-
-
-
-
Plan kry voedsaamheid uit elke minuut
Op ’n koue Saterdagmiddag sommer so vroeg in April is die ruite van die kombuisvensters toegewasem van ’n gekook en gewerskaf. Die geur van twee potte sop wat op die stoof staan en prut en dié van ’n varsgebakte brood,…
-
Duisternis sál swig
Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik. – Matteus 5:16.






