Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Winskopies wag op inwoners
Inwoners van Kroonstad en omgewing kan verskeie winskopies by The Charity Shop by Buitekantstraat 39 vind. Klere, huisware en bykomstighede – nuut en gebruik – word te koop aangebied.
-
Lig laat duisternis swig
Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik (Matteus 5:16).
-
-
Baie skuil agter giftige reputasie
Een oggend terwyl ek haastig op pad uit is, reeds laat, trek iets in ’n donker hoekie van my motorhuis my aandag. Die entoesias in my raak opgewonde en ek moet eers ’n oomblik daaraan afstaan om te kyk wat…
-
Ry Kaapse draai om spanne van topskole voor stok te kry
Ry Kaapse draai om spanne van topskole voor stok te kry
-
Skenkings trek koue se tande
Die Bethlehem-Rotariërs bied vanjaar die negende keer hul baadjie-projek aan.
-
Begroting vol belofte
Die LUR vir polisie, paaie en vervoer, William Bulwane, het in die Vrystaatse wetgewer in Bloemfontein gesê kontrakteurs is vir die 2022-’23-boekjaar aangestel om met herstelwerk te begin.
-
Slaggate in Bhm een ná die ander gevul
Sedert die begin van 2022 het die Bethlehem-tak van AfriForum, in samewerking met plaaslike ondernemings, reeds 38 ton teer gebruik om slaggate in die dorp te herstel.
-
Klagtes eis nog beloftes
Op die presidensiële imbizo wat die naweek in Bloemfontein gehou is, het pres. Cyril Ramaphosa en sy ministers dit duidelik gemaak dat ingryping in die Vrystaat vir die regering ’n voorkeursaak is. Dié opmerking spruit uit die reuse-uitdagings waarme
-
Vrylopende varke eindelik op hok
Die trop vrylopende varke wat inwoners van Kroonstad tot raserny gedryf het, is gevang.




