Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Aan stuur by VKB
VrystaatKroon vra die VKB-groep om verskoning nadat die name van die huidige besturende direkteur, Koos Janse van Rensburg, en die voornemende besturende direkteur, dr. PG Strauss, in onderskrifte in die vorige uitgawe omgeruil is.
-
Aansteeklike energie bou op in dorp
Die energie was in die hele Kroonstad tasbaar terwyl Bokkieweek verlede week hier plaasgevind het.
-
Briewe vir boere ingewag
Bedrywighede rondom die 15de reeks van die gewilde kykNET-werklikheidsprogram Boer soek ’n vrou het begin, en die tien boere vir dié reeks is pas bekend gestel.
-
-
Boere wag vir briewe
Philru van Petrus Steyn Vrystaat Die vyftiende seisoen van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer Soek ‘n Vrou het sopas begin Die toptien boere vir dié seisoen is bekendgestel. Vanjaar is daar […]
-
Trio loop deur onder diewe
Die polisie in Kroonstad ondersoek ‘n saak van diefstal en inbraak ná daar by die Laerskool Trio in Kroonstad ingebreek is.
-
Mense buit diesel ná ongeluk
Chaos het uitgebreek toe mense opgeruk het om onwettig diesel te tap nadat ‘n vragmotor wat diesel vervoer het, omgeslaan het.
-
Pa en seun verdrink in rivier
Die liggame van ‘n pa en sy seun is uit die Corneliusrivier naby Ezenzeleni buite Warden gehaal, nadat hulle verdrink het.








