Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Raakvatter’ kry pos
Die Voortrekkerplaas Doornkloof het ’n nuwe terreinbestuurder gekry. Chris Ackerman (47) en sy vrou, Corli (49), sal voortaan die bedrywighede op dié bekende Voortrekkerplaas in die Lindley-distrik bestuur.
-
Winskopies kan ander help
Inwoners van Bethlehem en omgewing kan Golden Gateway Hospice se liefdadigheidswinkel besoek om die organisasie se dienste te steun.
-
-
Veiling dra ruim tot fonds by
Ná ’n veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds op 2 Mei by die Sewe Damme-aftreeoord in Bloemfontein, maak vrywilligers nou reg vir die volgende veiling.
-
Twee dood, een soek
’n Rooftog in Mooinooi, Noordwes, het in twee voertuigkapings en ’n oor-en-weer-skietery in die Vrystaat ontaard.
-
Paraatheid moet ook toeneem
Dit is kommerwekkend hoe misdaad – veral gewapende roof, skietvoorvalle en geweld – in die Vrystaat toeneem.
-
Stokke swaai vir tehuis
Die internetverskaffer Herotel het Saterdag (07/05) ten bate van liefdadigheid ’n gholfdag by die Kroonstad-buiteklub aangebied.
-
Asem raak nie op
Twee langasems van Bethlehem het hul teenstanders in die uitmergelende Hour Endurance Challenge laat les opsê.
-
Selfonderhoudende toekoms wag
Terwyl ek warm water in die bad tap, dit nadat ons weer vir dae met water- en krag-uitdagings gesukkel het, besef ek dat die luukse van ’n bad vol warm water ons in die toekoms heel waarskynlik dikwels nie beskore…
-






