Inwoners van Bethlehem en die omliggende omgewing kan Golden Gateway Hospice se liefdadigheids­winkel weekdae van 08:00 tot 17:00 besoek. Dit is ook Saterdae van 09:00 tot 13:00 oop.

By dié winkel in Lindleystraat word gebruikte ware te koop aangebied om geld in te samel sodat die organisasie sy dienste kan voortsit.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article