Inwoners van Bethlehem en omgewing kan Golden Gateway Hospice se liefdadigheidswinkel besoek om die organisasie se dienste te steun.

By dié winkel in Lindleystraat word gebruikte ware te koop aangebied.

Dit is weekdae van 08:00 tot 17:00 oop, en Saterdae van 09:00 tot 13:00.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article