Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wie nie stem nie, wen nie
Kroonstad is die Vrystaatse finalis in Kwêla op kykNET se se Dorp van die jaar-kompetisie en sal teen agt ander dorpe meeding om as die algehele wenner aangewys te word.
-
Inwoners rol saam-saam moue op vir dorp
Kroonstad ding as Vrystaatse finalis mee om die titel as Kwêla se Dorp van die jaar. Danksy ’n gemeenskap wat hande gevat het om daadwerklik ’n verskil in die onmiddellike omgewing te maak, kan dit heel moontlik bereik word.
-
Span die kroon en help Kroonstad wen
Vrystaters en Kroonstad-liefhebbers laat julle vingers die praatwerk hierdie Sondag , 17 Julie doen, deur vir Kroonstad as die kykNET Kwêla Dorp van die Jaar te stem.
-
Polisie faal Suid-Afrika
“Die Polisie faal Suid-Afrika omdat hulle nie interne probleme kan oplos nie. Ongeag die begrotings, is dit swak bestuur wat lei tot prosesse, strukture, mannekrag, voertuie en logistieke vermoëns wat misluk,” sê Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se…
-
Soldaat se dood skok
Die skielike dood van ’n soldaat in die SANW wat in Mosambiek ontplooi was, het skokgolwe deur die gemeenskap van Bethlehem gestuur.
-
Gaan ons stilstaan of opstaan vir lig?
In die rustigheid van die pikdonker nag sit ek agteroor en betrag die dag se gebeure.
-
Talent byeen op Bokkieweek
“Die Noord-Vrystaatse sportspanne het baie goed gevaar op die Bokkieweek, waar die rugby-, hokkie- en netbalspanne vir o.13- tot o.19-spelers hulle goed van hul taak gekwyt het,” sê Peter Marich, president van die Noord-Vrystaat-unie.
-
Beurtkrag ruk boere in VS se sak
Die huidige vlaag beurtkrag het ’n groot invloed op landbou, en van veeboerderye tot graanlewerings, vrugteboerderye, veiligheid en veesuipings word deur die krisis geraak.
-
Entries open for annual women’s road race in Welkom
Entries for the Mediclinic Vista Eskom Athletic Club Free State Road Race, which will this year take place on 19 August, are open.
-
Residents proud of results
When a shared vision turns into action and results begin to show, you know that the goal is achievable – as Kroonstad’s Ignite and Revive community organisation can attest.







