Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Tannie Rosy blom agter loopraam
Een van die oudste inwoners van Kroonstad, tannie Rosy Tlali (107), moes tot onlangs toe met behulp van twee stokke oor die weg kom, maar danksy ’n anonieme skenker het sy ’n loopraam ontvang.
-
Die waarheid sal aan die lig kom
Die vreugdesvure het hoog gebrand toe die nuus breek dat twee van die drie Gupta-broers wat soek was, in Dubai in hegtenis geneem is.
-
Geliefde sakeman van Bhm ter ruste gelê
’n Welbekende inwoner en sakeman van Bethlehem, Henk de Boer, is op 9 Junie in die ouderdom van 88 aan natuurlike oorsake in die Residentia-aftreeoord oorlede.
-
Kroonstadter slaan silwer los
’n Liggaamsbouer van Kroonstad het die koppe laat draai op die Muscle Mulisha Grand Prix en Muscle Mulisha kwalifiserende ronde, aangebied onder die vaandel van die National Physique Committee (NPC) in Suid-Afrika.
-
Rede vir feesvier groot genoeg
Ek sien gereeld hoe ouers video’s en foto’s van hul kinders se verjaardag op die sosiale media deel. ’n Goue draad wat deur al die plasings loop, is die kindergesiggies vol vreugde.
-
Ooi wat bly lam as ramkat erken
’n Vleismerino-stoetooi van die plaas De Rust buite Kroonstad is aangewys as een van die oudste geregistreerde ooie van dié ras, wat die meeste lammers tot nog toe gelewer het.
-
-
Vrae oor salarisse
Groot ontevredenheid heers by die Hoërskool Retief in Kestell, waar onderwysers en ander personeel in beheerliggaamsposte nie elke maand hul volle salaris op betaaldag ontvang nie.
-
Aangewys as nasionale finalis in Dorp van die jaar-kompetisie
Aangewys as nasionale finalis in Dorp van die jaar-kompetisie







