Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Vervulling danksy uitdagings
VrystaatKroon het ter viering van Vrouemaand met Stephnie Maree van Bethlehem oor haar rol as vrou in die samelewing. gesels.
-
Moqhaka steps up
The Moqhaka Local Municipality has stated that it is its priority to step up service delivery, and to pay serious attention, especially to the water and sanitation issues in the municipality, and curb the water losses and sewerage spillages in…
-
-
Projek maak verskil in Viljoenskroon
Die AfriForum #OnsDorp-projek is goed opdreef in Viljoenskroon en daagliks word daar herstel en opknappingswerk gedoen.
-
Verdagtes in veediefstalsaak in hof
Twee verdagtes in ‘n veediefstalsaak het Maandag (01/08) in die Heilbron-landdroshof verskyn om aansoek te doen vir borgtog.
-
Verdagtes in hof vir veediefstal
Twee verdagtes in ‘n veediefstalsaak het Maandag (01/08) in die Heilbron-landdroshof verskyn om aansoek te doen vir borgtog.
-
Kroonstad-inwoners werk saam om te wén
Ná Kroonstad skoonskip gemaak het in die kykNET Kwêla Dorp van die jaar-kompetisie, het VrystaatKroon met inwoners en sakelui gesels hoe hulle oor die groot oorwinning voel.
-
Kroonstad sê dankie vir elkeen se stem
Kroonstad het in die kykNet Kwêla Dorp van die jaar-kompetisie met die louere weggestap. Die vreugdevure brand hoog in die Vrystaat, nadat Kroonstad gisteraand (31/07) met die gesogte titel gekroon is.
-
Kroonstad is Kwêla se Dorp van die jaar
Die vreugdesvure brand op die oomblik baie hoog in Kroonstad. Dié dorp is sopas as die algehele wenner van die gewilde joernaalprogram op kykNET, Kwêla, se Dorp van die jaar-kompetisie aangekondig.










