Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Seun (7) stel voorbeeld
In Julie het Kroonstad vere reggeskud as Vrystaatse finalis in Kwêla op kykNET se Dorp van die jaar-kompetisie.
-
Klanke ná 20 j. nog gemeng en verfyn
“Net soos dit vir my ’n uitlaatklep is wanneer ek musiek maak, is dit ook vir mense wat daarna luister ’n oomblik wanneer hulle net van die daaglikse lewe en bekommernisse kan vergeet.
-
Feesnaweek sal vermaak en verras
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem vier vanaf Vrydag 2 September sy 120ste bestaansjaar met ? heerlike feesnaweek vir oud en jonk.
-
-
SA verstrik in ekonomiese beklemming
Verlede week het die Reserwebank die mees ingrypende rentekoersverhoging in die afgelope 20 jaar aangekondig.
-
Só bly die wêreld bollemakiesie slaan
Die laatmiddagson skyn in ’n warm straal deur die ronde venster in die kombuis, en in stilte sit ek aandagtig en lees oor die vreemde weerpatrone wat veral in Europa, die Midde-Ooste en Asië voorkom.
-
Nie een stortingsterrein in die VS wetlik geskik
Van die 25 stortingsterreine in die Vrystaat wat deur AfriForum geoudit is, was nie een op nasionale peil nie.
-
Eendeweer knou oeste
“Mielie en sonneblomoeste, veral in die Noord- en Oos-Vrystaat, is gemiddeld tot ondergemiddeld weens die swaar reënneerslae wat in die eerste kwartaal uitgesak het. Sojaboon-oeste was gemiddeld tot bo-gemiddeld en het die buitengewone reënval beter
-







