Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Moedertaalonderrig ontsluit die wêreld vir kinders
Februarie is Moedertaalmaand en vandag word Internasionale Moedertaaldag gevier.
-
Jeugfees terug op kalender
Tieners kan gereed maak vir die sewende #imagine-byeenkoms wat die eerste keer ná die Covid-19-pandemie by Nampo-Park, buite Bothaville, aangebied sal word.
-
Rugbykenners kry balbesit in Koppestamp
Rugbyliefhebbers het nou ’n kans om hul kennis op ’n splinternuwe TV-vasvraprogram te toets.
-
Waarskuwingsborde op R59-pad by Viljoenskroon is nóú nodig
Die Viljoenskroon AfriForum-tak het ‘n dringende versoek aan die departement van polisie, paaie en vervoer gerig oor die gebrek aan waarskuwingsborde op die gevaarlike R59-pad tussen Viljoenskroon en Bothaville.
-
Men arrested for stolen goods
Two suspects are charged for being in the possession of stolen goods after the Kroonstad Highway Patrol caught them with 12 truck tires to the estimated value of R100 000.
-
Kroonstad spog met stralende semi-finalis
‘n Vrystaatse semi-finalis in die Mev. Suid-Afrika-kompetisie is vol ywer om haar dorp se naam hoog te hou.
-
Gewapende rowers sak toe op plaashuis by Kestell
Die polisie soek steeds na die verdagtes in ‘n plaasrooftog waarby sewe gewapende rowers vanoggend op ‘n plaas buite Kestell in die Oos-Vrystaat betrokke was.
-
Pasiënte sonder kos, mediese sorg weens staking
“Dit is tans chaos by die Boitumelo-hospitaal in Kroonstad, pasiënte ontvang nie die nodige medikasie of mediese sorg nie en lê honger of kry nie kos wat nie op standaard is nie.”.
-
Show your love for your fellow man by donating blood
Donate blood in February known as the month of love at the Kroonstad Rotary Club Valentine’s Blood Drive as blood stocks are significantly low and the South African National Blood Service (SANBS) urgently calls on all South Africans to give…
-
Ment laat munte inrol
Haar unieke kruisementdrankie het van haar ’n wenner gemaak in ’n kompetisie wat bedrywige jong entrepreneurs, oftewel Hommelbytjies, vir hul ywer erken.










