Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Verblyf ’n ryke ervaring
Huis Edelkroon in Kroonstad hou sedert 1980 vir bejaardes, wat dié nuwe fase van hul lewe betree, ’n opwindende avontuur in.
-
Fees bied ’n hupstoot
PG Strauss, besturende direkteur van die VKB-groep, nooi almal hartlik uit na die 43ste VKB Bieliemieliefees, wat van 23 tot 26 Februarie aangebied word.
-
Atlete blink uit op baan
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se atlete het op 8 Februarie met ander uitblinkers kragte gemeet op die Noordheuwel-top 15-atletiekbyeenkoms in Krugersdorp.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
-
Oos, wes, dié koerante se reikwydte is bes
VrystaatKroon is een van die vyf plaaslike koerante van Sentraal24. Saam bedien dié publikasies ’n gebied wat strek so wyd soos Colesberg in die suide, Harrismith in die ooste, Kuruman in die noorde en Kakamas in die weste. Lesers wat…
-
Bieliemielie ’n fees soos min
Die organiseerders van die VKB Bieliemieliefees staan al gereed om besoekers van Donderdag (23/02) tot Sondag op die feesterrein by Reitz te verwelkom.
-
-
-
Sirenes loei om kinders te steun
Met sirenes wat loei het lede van AfriForum, veiligheidsmaatskappye en nooddienste by die Universitas- Akademiese hospitaal aangekom om kinders wat vir kanker behandeling ontvang, Donderdag (16/0) te verras en te ondersteun.







