Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sintuie kry vrye teuels
Kroonstad spog sedert begin Desember met ’n unieke restaurant wat beloof om aan elke kosliefhebber en fynproewer ’n ongelooflike ervaring te bied.
-
Rooies van ’71 herleef halfeeu
Die 1971-klas van die voormalige Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooiskool) het onlangs sy 50-jaarreünie gevier.
-
Pronk met wenner-status en slyp tande vir nog teenstanders
Pronk met wenner-status en slyp tande vir nog teenstanders
-
Talentvolles tree aan vir eisteddfod
Die Allegretto- interprovinsiale eisteddfod (Allegretto IPE) sprei sy vlerke na die Oos-Vrystaat en sal van 23 tot 25 Augustus in Bethlehem aangebied word.
-
Skut maak opgang
’n Bethlehemse skut is as kampioen gekroon op die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging se MDS-streekskietkompetisie in Bothaville.
-
Tandarts leef sy artistieke droom
In die afgelope ses jaar het ’n tandarts van die Noord-Vrystaat sy kunstalent stuk vir stuk ontdek, en hom in die Oos-Vrystaat gevestig waar hy nou sy passie ten volle uitleef.
-
Voortrekker dra die kroon as beste atletiekskool in VS
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is Saterdag weer soos verlede jaar as die nommer een atletiekskool in die Vrystaat gekroon. ’n Ryk medalje-oes tydens die Vrystaat-atletiekbyeenkoms vir hoërskole was die oorsaak vir die groot eer.
-
Schools can be nominated to win a trolley library
In pursuit of instilling a culture of reading and contribute to improving numeracy skills of primary school children across the country, Avbob launched its second year of the Avbob Road to Literary Trolley Library campaign in partnership with Oxford
-
Konferensie
Benewens herlewingslandbou-kundiges en boere wat hul wysheid gaan deel tydens Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie, kan konferensiegangers luister na die storie van dr. Imtiaz Sooliman.
-
Bejaardes met sjokolade bederf
Op Valentynsdag het die AfriForum-tak in Kroonstad, inwoners van Residentia Arboretum met heerlike sjokolade bederf om die dag te vier.










