Leerlinge aan die Laerskool Jordania in Bethlehem is vir die Vrystaatse tweekampspan gekies wat in September aan die nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Pretoria sal deelneem. Van links is Ruan Cilliers, Dehan Cilliers, Ruan Fourie, Milé Bezuidenhout, Leigh-Anne Myer, Annabelle Bezuidenhout en Miné Joubert.Foto: Verskaf

Skole: Gekies om aan nasionale kampioenskap deel te neem

Leerlinge aan die Laerskool Jordania in Bethlehem is vir die Vrystaatse tweekampspan gekies wat in September aan die nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Pretoria sal deelneem. Van links is Ruan Cilliers, Dehan Cilliers, Ruan Fourie, Milé Bezuidenhout, Leigh-Anne Myer, Annabelle Bezuidenhout en Miné Joubert.Foto: Verskaf

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article