Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Students arrested for public violence granted bail with campus ban
Nine students were granted bail after their arrest on campus and the court ruled they may not enter the university’s premises until the case is resolved.
-
Kimberley Big Hole Marathon launched: Great prizes in several categories
The Kimberley Big Hole Marathon, launched to enhance tourism, offers R1.2 million in prize money.
-
Bloemhofdam Bonanza: ‘Net een vis kan jou R100 000 ryker maak’
Die 24ste Bloemhofdam Bonanza, met R200 000 se kontantpryse, vind van 24 tot 28 September plaas en hengelaars kan steeds inskryf.
-
Egpaar van Frankfort gooi hul hart vir behoeftiges oop as ware verskilmakers
“Op daardie dag het alles verander. Ek het met ander oë na alles om my gekyk,” sê Juandré Van Zyl van Living Hope, wat presies dit bied waarna dié stigting se naam verwys: hoop vir behoeftiges.
-
VVLU samel skryfbehoeftes vir Droogtehulp in
Elke jaar het die Vrystaat Vrouelandbou-unie (VVLU) ‘n hoofprojek waaraan die takke deelneem en vanjaar se projek was om skryfbehoeftes in te samel. Die skryfbehoeftes is vir Burre Bruger se liefdadigheidsorganisasie […]
-
Jaarlikse gholfdag bied steun vir Bethlehem DBV se werksaamhede
Die jaarlikse gholfdag ten bate van die Dierebeskermingvereniging (DBV) in Bethlehem is deur Railway Liquorland op Vrydag 8 Augustus in Clarens aangebied. Die gholfdag is in 2020 ten bate van […]
-
‘n Vrou wat wil, kán
Sy is ‘n dinamiese sakevrou wat nie skroom vir ‘n uitdaging nie; wat graag nuwe idees en sakeplanne met ope arms ontvang. Annelie Fouché van Kroonstad het geen bekenstelling nodig […]
-
Oorvloed bedien oë, ore, gees én hart
Die Ignite and Revive- Christelike fees, wat die naweek by die Kroonstad Selgemeente plaasvind, se doelwit is om ‘n kragtige aanbiddingservaring te bied wat eenheid en hoop vir die gemeenskap […]
-
Kroonstadse spraakterapeut en oudioloog groet pasiënte ná 41 jaar
Ter viering van Vrouemaand het VrystaatKroon met verskeie vroue oor hul onderskeie rolle in die samelewing gesels. In die afgelope 30 jaar het Petro Oosthuizen ‘n onbaatsugtige diens aan die […]










