Goudveld-Hoërskool se rugby-, netbal- en hokkiespanne het die naweek van 16 Mei kragte gemeet teen Bethlehem Voortrekker op Goudveld-Hoërskool se velde in Welkom. Die eerste rugbyspan het vroeg momentum gekry…
The police arrested three people in Virginia who were allegedly carrying explosives intended for a cash-in-transit vehicle bombing. Two men and a woman were arrested near the Quest filling station…
Die Nala- plaaslike munisipaliteit implementeer finansiële herstelmaatreëls om van ‘n onbefondsde na ‘n ten volle befondsde begroting oor te skakel, aangesien die nasionale tesourie vereis dat munisipaliteite befondsingsplanne ontwikkel vir…
The Weekly Community Soup Kitchen Initiative, led by St Dominic’s College and St Dominic’s Catholic Church, offers warm meals every Wednesday from 10:00 to 11:00 at the Fatima Centre. Supported…
Die DA het ‘n dringende mosie in die Nala-munisipaleit ingedien ná die dood van ‘n negejarige kind en munisipale werkers as gevolg van blootgestelde elektriese infrastruktuur in Bothaville.
In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is en bly die heel grootste gebeurtenis op Welkom se gemeenskapskalender.
It is a massive honor to lead the Gimmies’ first team hockey boys onto the field for this year’scderby against Goudveld. Our preparation is captured in one word: Believe. We…
Die Derby tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom-Gimnasium is meer as net ‘n sportnaweek. Dit is deel van die geskiedenis, trots en hartklop van ons gemeenskap – ‘n tradisie wat oor dekades…
Reagen Krige, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan: As kaptein van Welkom-Gimnasium wil ek net sê hoe ongelooflik trots ek op elke speler in ons span is. Hierdie seisoen het…