Johan Slabbert, Skoolhoof, Welkom-Gimnasium, se Derby 2026 boodskap: In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is en bly die…
Van die begin van die jaar af sien ek al uit om die derby te speel. Ná verlede jaar se wedstryd teen gimnasium voel ek, en elkeen in die span,…
Die opgewondenheid op ons skoolterrein neem toe namate ons jaarlikse derby nader kom. Dié wed-stryd is meer as net ‘n sportgeleentheid, dit is ‘n tradisie wat trots, spanwerk en ware…
Inwoners van Odendaalsrus sit sedert verlede week met gereelde kragonderbrekings nadat ‘n hoofsubstasie in die dorp uitgebrand het. Inwoners ervaar sedertdien voortdurende aan-en-af-elektrisiteitstoevoer.
Reagen Krige, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan: As kaptein van Welkom-Gimnasium wil ek net sê hoe ongelooflik trots ek op elke speler in ons span is. Hierdie seisoen het…
Deon van der Berg (28) wat Saterdag 16 Mei ná ‘n ongeluk in Dan Pienaarrylaan breindood verklaar is, se organe red vele.
The show will take place on 30 May, and promises high-energy entertainment, combining aerial displays with a showcase of classic and modern vehicles.