‘n Polisievoertuig wat 13 manlike aangehoudenes vervoer het, het op Donderdagmiddag 19 Maart naby die Almaweg-verkeersirkel in Welkom omgeslaan. Die ongeluk het veelvuldige beserings tot gevolg gehad, asook ‘n kortstondige…
‘n Oud-onderwyser van die Laerskool Universitas (Tjokkies) in Bloemfontein is Vrydag ná ‘n mesaanval op die N2 naby Kaapstad-lughawe dood.
Onder die 1 422 verdagtes wat in hegtenis geneem is, was 388 gesoekte verdagtes. Dit sluit in 101 verdagtes wat gesoek is vir aanranding, 21 vir verkragting, en ander vir…
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.