‘n Jong man van Welkom het sy eie matriekafskeidpak ontwerp en die ingewikkelde steenwerk daarop self gedoen.
Goudveld en Fichardtpark skole het sterk vertonings in hokkie, netbal en rugby gelewer, met noemenswaardige oorwinnings en prestasies deur spelers.
Ses atlete van die Goudveld-Hoërskool het medaljes verwerf op die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskapsbyeenkoms vir 2026.
Die Hoërskool Witteberg en die Goudveld-Hoërskool het die naweek in die Wesgrow Sentrale Skole Sport-reeks kragte gemeet.
Hoewel die uitslae nie in alle gevalle in Goudveld se guns was nie, het die spelers ware karakter en deursettingsvermoë getoon.
‘n Ernstige rioolkrisis by die Goudveld-Hoërskool-koshuis in Welkom stel leerders en personeel bloot aan beduidende gesondheidsrisiko’s en onveilige lewensomstandighede.
A severe sewage crisis at Goudveld-Hoërskool hostel in Welkom has created significant health risks for learners and staff. The Democratic Alliance plans to petition the Free State Department of Education…
Goudveld Hoërskool en die Hoërskool Sentraal het op Donderdag 19 Maart vir die eerste keer in vanjaar se Wesgrow Interskole kragte teen mekaaar gemeet.