Sibusiso Christian Pamana (16) and Siphesihle Chyle Pamana (11) are excited about competing in the South African Open Dance Championships in Cape Town on December 13-14. Their mother, Ayanda, seeks…
Louise Fox, bekend as Welkom se bobaasbakster, is op 73-jarige ouderdom op 5 Desember oorlede. Sy was ‘n talentvolle koekversierder en stigter van die Suid-Afrikaanse koekversiersgilde in Welkom. Louise het…
Firefighters from across South Africa took part in a challenge to race up the stairs of South Africa’s highest building.
The much-anticipated court case involving the horrifying and inhumane alleged assault of a frail 81-year-old victim at an old age home in Welkom has been postponed to January 2026 for…
Foto’s uit die Anglo-Boereoorlog in kleur skep ‘n nuwe perspektief en belangstelling in hierdie tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis.
Diabetes is die onvermoë om koolhidrate op ‘n veilige manier te metaboliseer. Aanpassings in leefstyl is lewensbelangrik, en daar mee kan die boek die Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes sommer baie…
Kontak Vista met inskrywings oor konserte leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers en ander geleenthede ten bate van nie-winsgewende organisasies. Hierdie inligting word gratis in Vista se dagboek geplaas. Stuur…
‘n Liggiefees en straatmark vind op 5 Desember by die Bult-aftreeoord in Bultfontein plaas, van 16:00 tot laataand. Die terrein word met liggies versier, en daar is ongeveer 40 stalletjies…
Tydens hierdie week vier twee 104-jarige vroue, Maria Boone en Bybie Fourie, hul verjaardag in Welkom. Beide vroue het ‘n unieke verbintenis met die geskiedenis van die stad; hulle het…
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke het sy nuutste toevoeging geopen: ‘n Lewensgetroue replika van ‘n Britse blokhuis.