Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Boksers beïndruk oor grense heen
Op 20 September het Keagan deelgeneem aan ‘n Noord-Kaap toernooi in Kimberley. Hier het hy te staan gekom teen een van die top boksers wat ook ‘n silwer-gegradeerde is. In…
-
NWU-arende vier eerste oorwinning in Varsitybeker-netbal in nege jaar
Die oorwinning was soet die die Arende van die Noordwes-Universiteit Maandag 29 September die span van Kovsies in Bloemfontein geklop het in die eindstryd van die Varsitybeker-netbaltoernooi.
-
Ingesluit in 0.13 meisies krieketspan
Ses leerlinge aan die Naudeville Primêre Skool is in die o.13A-Lejweleputswa se meisieskrieketspan ingesluit. Hulle is van links Mia van Schoor, Mia Best, Bree Oliver, Mar-Lèzé van der Merwe, Karla…
-
Griquas celebrate after first Currie Cup win in 55 years
Underdogs Griquas won the South African Currie Cup for the first time since 1970 when fly-half George Whitehead kicked a post-hooter penalty for a 27-25 win over the Lions inJohannesburg…
-
Gimmies kyk terug op spog-sportseisoen, presteer in rugby, netbal en hokkie
Die instelling van Fast Five-netbal in 2024 het nuwe ontwikkelingsgeleenthede geskep. Die o.15-Fast Five-span het die 2024-Lejweleputswa-liga gewen, en die o.17’s was derde. Dié liga word in 2025 voortgesit.Gim het…
-
UWC, UJ, TUT and Wits progress to Varsity Women’s Football semi-finals
Defending champions UWC maintained their perfect record whilst TUT claimed their maiden victory as four teams secured semi-final places in dramatic fashion.
-
Kovsies cruise to victory, UJ maintains perfect record in Varsity Netball
Defending champions UFS Kovsies demolished newcomers Varsity College 86-13 while log leaders UJ extended their winning streak to four matches in Varsity Netball’s fourth round.
-
Skole blink uit tot die eindfluitjie
Ná ‘n taai, hoogs mededingende Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks, wat in Augustus tot ‘n einde gekom het, is die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein as algehele wenner gekroon. Gesonde, mededingende en…
-
Resilience shown in race
The 23rd annual Mediclinic Vista Women’s Road Race, hosted by Eskom Athletic Club Free State on Saturday, 23 August, was a powerful celebration of health, unity and resilience, as participants…
-
Bloemfonteiner vereer vir internasionale bydrae tot para-atletiek
Die enigste vrou wat ‘n internasionale para-atletiek-beampte in Afrika is, is Saterdag op die Suid-Afrikaanse Sport-eerbewyse vereer.










