Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hosake
-
Ouetehuis-mishandelingssaak weer uitgestel tot November
Die saak teen Lynette Brummer en haar vyf medebeskuldigdes in die kontroversiële Welkom-ouetehuis-aanrandingsaak is weereens uitgestel, die keer voorlopig tot 2 November vir konsultasie.
-
Man wat glo “seksueel op die jong seuns van Virginia jag maak se saak tot 16 November uitgestel
Die man wat glo al meer as ‘n dekade “seksueel op die jong seuns van Virginia jag maak” se verhoor is uitgestel. Hy staan tereg op aanklagte van seksuele aanranding, verkragting en die besit van kinderpornografie.
-
Ouetehuishofsaak weer uitgestel
Die saak teen Lynette Brummer en vyf ander is Vrydag 21 Augustus weer uitgestel, dié keer tot 30 September.
-
Virginia-man terug in hof oor beweerde seks dade met seuns
Die verhoor teen Jaco Roets (45), die man wat glo al veel langer as ‘n dekade “seksueel op die jong seuns van Virginia jag maak”, is tot Woensdag 23 September vir verdere verhoor uitgestel.
-
Ouetehuis-aanrandingsaak weer uitgestel ná beskuldigde se operasie
Die opspraakwekkende hofsaak oor die beweerde mishandeling van ‘n 81-jarige vrou by ‘n ouetehuis in Welkom is Vrydag (10 Julie) in die Welkom Streekhof weer uitgestel.
-
Saak van beweerde mishandeling van bejaarde vorder stadig
Die hofsaak oor die beweerde aanranding van ‘n 81-jarige slagoffer by ‘n ouetehuis in Welkom is tot Maart uitgestel om die prokureur wat beskuldigde drie en vier nou ook verteenwoordig, […]
-
Saak van bejaarde se mishandeling duur voort
Die aanklagte teen die beskuldigdes sluit in poging tot moord, aanranding met die opset om ernstige liggaamlike leed te veroorsaak, en ontvoering van ‘n 81-jarige vrou by ‘n verswakte-sorg-tehuis in Welkom. Hulle word ook deur aanklagte in die gesig gestaar…
-
Nog seksklagte: Borgtog geweier
Jaco Roets (45) is ‘n derde keer sedert 2012 in hegtenis, in verband met aanklagte van seksuele misdrywe van dieselfde aard as voorheen. Hy is reeds in 2012 vir seksmisdrywe gevonnis, en in 2018 is hy te midde van nuwe…
-
Ses vermeende aanranders van ‘n bejaarde Welkomse vrou binnekort in streekhof
Die beskuldigdes, Lynette Brummer (64), Anna Fourie (73), Nomsa Ngcongwane (56), Prudence Majorobella (35), Mofolo Ntswaki (30) en Puseleletso Mola (33) staan tereg op aanklag-te van poging tot moord, marteling, mishandeling, aanranding met die opset om ernstige liggaamlike leed te…





