Jessie Schoeman is die eerste lesbiese Mej. DF én eerste vrouerugbyspeler wat die titel wen — haar boodskap van liefde en trots raak elke hart.
Die DTBS Flashes verg weke-lange beplanning en tientalle ure se oefening. TygerBurger het agter die skerms gaan loer hoe DF Akademie dit doen.
Foto’s: DF Akademie se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.