Koue, nat en winderige toestande word vir die res van die week vir dele van die Noord- en Wes-Kaap voorspel.
Skoolonderrig sal Dinsdag 15 September in alle distrikte van die Noord-Kaap hervat word ná sommige skole Maandag gesluit was weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat veral vir die Namakwa-distrik uitgereik…
Alle skole in die Namakwa-distrik van die Noord-Kaap is vir vandag, Maandag 14 September, gesluit weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat vir die distrik uitgereik is.
Dit is jammer dat die weervoorspelling-apps beperkings het, want dit wil voorkom of ‘n perfekte storm vir Suid-Afrika aan die broei is.
Buitengewone wolkformasies was deel van die welkome reën wat die afgelope tyd wydverspreid oor groot dele van die Noord-Kaap voorgekom het.
‘n Hittegolf word vir die westelike en suidwestelike dele van die land voorspel, terwyl koeler temperature in die binneland en in die noordelike dele verwag word.