Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees.…
Die onlangse aankondiging deur Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), bring effense verligting vir kleinskaalse vissers.
Izaiah Konstant (4), Isolde se enigste kind, is Maandag in die Vredenburg provinsiale hospitaal oorlede ná hy die vorige dag uit die bloute siek geraak het.
VREDENBURG – Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester tydens ’n spesiale raadsvergadering van die Saldanhabaai-munisipaliteit op 26 Februarie 2026 het groot drama en onsekerheid veroorsaak. Die vergadering is regstreeks…
WESKUS – Die onverwagse bedanking van Charmaine Laubscher, die Saldanhabaai Munisipaliteit (SBM) se onder-burgemeester, uit die Demokratiese Alliansie (DA) en haar aansluiting by die Patriotic Alliance (PA), het skokgolwe deur…