Kleinskaalse visserykoöperasies het op Dinsdag 5 Mei met Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE) vergader om uitdagings in die sektor te bespreek. Aucamp het die regering…
Weslander e-Edition 7 May 2026: local news, sport, municipal updates, classifieds and community stories across the West Coast.
In die fleur van sy lewe, is die lewe van matrikulant Fiano Swiers (19) skielik kortgeknip. Hy was ‘n leerder aan die Hoërskool Louwville in Vredenburg en het groot planne…
Aan die einde van die dag is dit maar die begeerte om vrede te beleef en te ervaar wat alle verstand te bowe gaan.
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het…
HOPEFIELD – Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het.…