Vanjaar se kompetisie het 262 inskrywings getrek. Stokers was van so ver suid soos Oudtshoorn en Uitenhage en so ver noord soos Magoebaskloof en Ellisras.
Die jaarlikse Mampoerfees by die Voortrekkermonument is om die draai en vind vanjaar op 6 Junie plaas.
‘n Spesiale dag wat wys dat almal belangrik is, ongeag die hoeveelheid chromosome wat jy het, is Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria gevier.
Lede van die Mampoerkultuurstokersgilde sal omtrent 650 bottels in 34 klasse vir die jaarlikse Mampoerfees inskryf waar jenewer, whiskey, rum en brandewyn ook beoordeel word.
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Maandag sewe uitstaande taal- en kultuurpioniers tydens ‘n Prestige-oggendtee in die FAK-Liedjietuin by die Voortrekkermonument vereer. Die spesiale geleentheid vorm deel van die…