Die slagoffer van ‘n beweerde verkragtingsvoorval in ‘n hospitaal het glo teen medici se advies op bykomende medikasie aangedring.
‘n Tienermeisie is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis ná sy skuldig bevind is aan verkragting van haar voormalige vriendin.
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van…
Vir die tweede keer het ‘n Welkom-prokureur, wat drie lewenslange vonnisse vir seksuele misdrywe teen minderjariges uitdien, versuim om in die Welkom-landdroshof op bedrogklagtes te verskyn. Gysbert Jan Maritz (58)…

‘n Man van Velddrif, wat sy rol as volwassene misbruik het om twee kinders van 10 en 13 jaar oud te verkrag, is lewenslank tronkstraf opgelê en sy naam gaan…
‘n Paarlse pa is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die herhaalde verkragting van sy dogter. Die misdade het plaasgevind toe sy tussen vier en ses jaar oud was.