Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek die omstandighede wat op Vrydag 3 Julie tot die dood van ‘n sewejarige seun op ‘n bouperseel in Malmesbury gelei het.
Swartland Investments se sakeherbelyning kan tot werksverliese en die moontlike sluiting van sy Atlantis-fabriek as deel van herstrukturering lei.
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
Die Swartland-munisipaliteit wag op uitslae van laboratoriese toetste om ‘n moontlike geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas in die gebied te bevestig.
Wyndruifprodusente in die Swartland het reeds met die oes van sekere kultivars begin maar meen dit is nog te vroeg om enige vooruitskattings te maak.
Darling Cellars se span stap vanjaar met meer as ‘n handvol trofeë weg nadat hulle ‘n ongelooflike 13 – insluitend die gesogte Absa-Grootkampioen-trofee vir sy Sauvignon Blanc (klas 14, ongehout)…