SA Rugby oorweeg regsaksie teen reisagentskappe wat beweer die rugbyunie is verantwoordelik vir kaartjieprobleme by vandag se toets.
Springbok-kaptein Siya Kolisi is gereed om Saterdag in Kaapstad in die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks met die All Blacks kragte te meet.
Afgetrede Springbokstut Steven Kitshoff sê die Bomb Squad-konsep is nog ver van uitgedien, ondanks die onlangse nederlaag teen die All Blacks.
Oud-joernalis Fritz Joubert, vertel van sy 77 jaar se ervaringe saam met die Springbokke en die All Blacks.
Solidariteit het die aankondiging deur minister Parks Tau om die komende Rugby’s Greatest Rivalry 2026-toer as ‘n beskermde gebeurtenis te verklaar veroordeel.
Hierdie naweek skop die amptelike Bok-seisoen af met ’n toets teen Engeland. Lees meer oor dié wedstryd, die Bok-vroue én die opkomende Cravenweek-rugby.
Mark Alexander, President van SA Rugby, het Maandag hulde gebring aan voormalige Springbok-kaptein en flank Des van Jaarsveldt, wat vroeër die dag op die ouderdom van 96 jaar oorlede is.…
Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke, het Saterdag se span vir die laaste Castle Lager Inkommende Reeks-wedstryd teen Georgië in Nelspruit aangekondig – met ’n heel nuwe voorry en die…
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…