Valke ondersoek bewerings van onreëlmatighede met SBM se kontrakverlengings, terwyl die munisipaliteit volhou geen formele kennisgewing ontvang is oor Valke-ondersoek.
Saldanhabaai Munisipaliteit se R7,7 miljard-begroting is goedgekeur ondanks kritiek oor tariewe, behuising, infrastruktuur en ondersteuning vir arm huishoudings.
Die riool loop gereeld by ‘n rioolopgaardam langs ‘n private skool op Langebaan se sportterrein oor.
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke…
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Vrydag 30 Januarie in ‘n verklaring aangekondig dat André Truter, die uitvoerende burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree.