Izaiah Konstant (4), Isolde se enigste kind, is Maandag in die Vredenburg provinsiale hospitaal oorlede ná hy die vorige dag uit die bloute siek geraak het.
PATERNOSTER – Met die volgende hofverskyning van die Pato 10 in die Vredenburg-distrikshof volgende week in die grootste bedrogsaak wat die Weskus nog beleef het, word Paternoster se inwoners in…
WESKUS – Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat…
Die nege sakemanne en ‘n sakevrou word in die gesig gestaar deur aanklagte van bedrog van meer as R300 miljoen en die oortreding van die Maatskappywet.
‘n Jong paartjie se visvanguitstappie na Tietiesbaai by Paternoster het Dinsdag 7 Oktober weens ‘n fratsbrander skielik in ‘n tragedie verander toe hulle albei in die yskoue water beland het.…
Die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) kry dalk binnekort sy derde windturbine-aanleg nadat ‘n hof- uitspraak verlede week (9 September) in die guns van die ontwikkelaar, Vredenburg Windfarm, beslis is. Die…
