PAARL – Frankryk se o.18-rugbyspan het puik afrondingsvermoë en duidelike klas getoon toe hulle Saterdag ‘n moedige Suid-Afrikaanse o.18-A-span oortuigend met 40–14 in die sluitingswedstryd van die Internasionale o.18-reeks by…
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers,…
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers,…
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig dat hy eersdaags ook veiligheidskameras as deel van sy groeiende netwerk van kringtelevisiemonitering in ses prioriteitsgebiede in Paarl-Oos, Noorder- Paarl, Suider-Paarl en Wellington gaan aanbring.…
‘n Paarlse pa is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die herhaalde verkragting van sy dogter. Die misdade het plaasgevind toe sy tussen vier en ses jaar oud was.
Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan…
Die finale fluitjie het oor die 2025 Paarl Interskole geblaas met die Hoër Jongenskool Paarl wat in die laaste 14 minute die spel oorrompel het om ‘n naelbyt 35-33 oorwinning…
Die DA in Drakenstein is waarskynlik onkant betrap en het nie verwag dat hy ‘n nederlaag sou ervaar in ‘n wyk waarin sy eie voormalige burgemeester woon en wat die…