Upper Bosman Estate, ‘n nuwe residensiële ontwikkeling in die Paarl, is goedgekeur onder voorwaardes wat verseker dat infrastruktuur volhoubaar is.
PAARL – Die hof wag op die aanvullende lykskouingsverslag om ingehandig te word voordat die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies amptelik na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas sal word.…
Die saak is tot Donderdag 5 Februarie uitgestel vir dié inligting om bevestig te word, asook vir die verkryging van borgtoginligting.
Police have confirmed that a 35-year-old man has been arrested and charged with arson in connection with the fire at Paarl Provincial Hospital.
‘n Historiese rietdakhuis in die Paarl het afgebrand weens ‘n wegholveldbrand terwyl brandbestryders daarin geslaag het om ander nabygeleë huise te red.
‘n Regsgeding speel hom tans in die Paarl-landdroshof af te midde van ‘n aantal huisgesinne wat weier om van die Fraaigelegen-plaas te trek.
Terwyl verwoestende vlamme die Paarlvallei verskroei, het Tessa van Leeuwen Boomkamp haar lewe gewaag om hulpelose diere te red.
Emotional restaurant owner Stelios Coutsides expresses gratitude for community support after a fire destroyed Cucina Di Giovanni, impacting staff significantly.
Die Drakenstein-munisipaliteit sal , R19,3 miljoen bespaar as hy voortgaan met sy planne om 56 poste, wat wat as finansieel onvolhoubaar bestempel is, te sny.
Die Paarl Boxing Day baanfietsuitdagings vind soos oudergewoonte op 26 Desember plaas. Dit sal die 127ste aflewering van die gewilde fietsrygeleentheid wees.