Leané Hattingh – Pionierskool vir Blindes Vir my, as ‘n blinde mens, is daar verskeie apps beskikbaar, wat die lewe vir gestremdes met behulp van kunsmatige intelligensie vergemaklik. Ek het…
In 1973 as pas aangestelde junior dosent in Unisa se departement Afrikaans en Nederlands, het ek met bonsende hart my eerste nagevorste voordrag gelewer. Die gehoor was al my Afrikaans-dosente…
Perhaps in our pursuit of freedom and independence as young women we’ve stopped listening, stopped listening to the wisdom of those who came before us, to the hard-won lessons of…
Die vrou agter die kasregister grinnik toe ek die umleqwa-hoender op die toonbank sit om te betaal. Wat is so snaaks; wat is ‘n umleqwa-hoender dan? vra ek heel onskuldig.…
Die Peruviaanse grenswag was heeltemal uit die veld geslaan. Wat soek ‘n Suid-Afrikaner hier in die middel van nêrens by sy afgeleë buitepos in hierdie woeste deel van Suid-Amerika? Hy…
Pierre Massyn die oudjoernalis en skrywer van Springbok Rugby-Vasvra vertel oor sy lewe in Frankryk en hoe hy en sy vrou Franse burgerskap verkry het.