Twee verwoestende brande het Klapmuts getref toe strukture in La Rochelle verwoes is en een persoon dood is. Sondag het ’n huis in Alexanderstraat afgebrand.
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.
‘n Bejaarde egpaar van Klapmuts het Saterdagmiddag (25 Oktober) onderweg huis toe tragies omgekom in ‘n botsing op die R44 naby Paarl.
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur vorder met ‘n R141,5 miljoen-projek om paaie te moderniseer, en het reeds werkgeleenthede en plaaslike betrokkenheid bevorder, ter ondersteuning van ekonomiese groei.
Inwoners van ’n plaas buite Klapmuts is vroeg Sondagoggend tydens ’n gewapende rooftog oorval toe gewapende verdagtes toegang tot hul woning langs die Ou Paarlpad verkry het.
’n Egpaar van Klapmuts is in hul huis oorval in wat as die eerste plaasaanval in 15 jaar in die gebied beskryf word. Die voorval het groot ontsteltenis veroorsaak.
Maitland se blitspatrollie het sewe Somaliërs gearresteer na ontdekking van onwettige drankvervaardiging en beslaglegging van groot hoeveelhede drank en toerusting.